SLIM LEER IS LEKKER LEER

Alles wat jou kind nodig het om vinniger en makliker te leer.

BrainySaurus leerprodukte

Waarom kies soveel ouers Brainysaurus?

Omdat slim leer nie moeilik hoef te wees nie.

Makliker leer

Direk gebaseer op die CAPS-handboeke wat in die klaskamers gebruik word.

Kinders geniet dit

Kleurvolle Animasies, Brainykaarte en Quizzes wat maklik is om te verstaan.

Spaar tyd & stres

Alles wat jou kind nodig het, op een plek, visueel, eenvoudig en effektief.

Bou selfvertroue

Kinders leer die werk baie vinniger en is beter voorberei vir toetse en eksamens.

Brainysaurus groei saam met jou kind!
Nou ook tot in Graad 12!

Met BrainyX bied ons nou vir Graad 8 tot 12 dieselfde eenvoudige, visuele en effektiewe leerervaring.

Binnekort Beskikbaar
Jou voorsprong begin hier.